News
-
Opvolg: Die swerwer egpaar is terug in Kanonkop
Local newsDie swerwer egpaar, Rassie en Janetta Erasmus, is in die Kanokop Spar parkeerarea opgemerk.
-
Waar was Rooies se helikopter?
Local newsDie afgelope naweek se Classic Clash tussen Hoërskool Middelburg en die HTS Middelburg was vol naelbyt aksie, rasieleiers en gelukbringers.…
-
Update: Witnesses wanted
Local newsUpdatePolice are urgently looking for people who witnessed the accident in SADC Street wherein Mapule Sereto died in October 2014.
-
Video: Duisende mans trek saam
Local newsDuisende mans het die Mpumalanga Men's Conference net buite Middelburg bygewoon.
-
Video: MHS vs HTS geesvang!
Local newsDaar was nou nie ’n rooi helikopter nie, daar was ’n Rooi Bul wat platgeduik is en daar was gees,…
-
Waterpyp bars by Checkers
Local news’n Waterpyp het laat Dinsdagmiddag in die Middelburg Mall se Checkers gebars.
-
Video: Groen en Rooi ry deur dorp
Local newsOf jy nou in ’n rooi brandweerwa of ’n groen bus Vrydagoggend deur Middelburg se strate gery het, alle paaie…
-
Poefedille? Wat maak die krok in die riooldam?
Local newsVier krokodille leef in Marble Hall se riooldamme, terwyl die krokodille in die Olifantsrivier in die Krugerwildtuin sterf.
-
Video: Ongeluk in verdoorn
Local news'n Groep mense het 'n vrou Maandag middag uit haar bakkie getrek toe dit lyk of die voertuig aan die…
-
(Update) Video: Wou mans kind ontvoer?
Local newsUpdate'n Dertienjarige dogter is deur twee mans gedreig dat sy nooit weer haar familie sal sien nie, terwyl sy gaan…
-
Video: Maak vas die sitplekgordels
Local newsAs die eerste hokkie spanne van Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg se wedstryd Woensdagmiddag enigsins ’n aanduiding is, moet toeskouers…
-
Video: Classic Clash 2015 geesvang week!
Local newsDie kwik is besig om tot in die rooi te styg, of is dit tot in die groen? Saterdag is…











