School sport

  • Foto’s: Middies hou Somerkampioenskap

    Galleries

    Aksie foto's van Laerskool Middelburg se Somerkampioenskappe wat Donderdag 28 September gehou is.

  • Video: Spesiale boodskap aan Kwagga en Boeboes

    General

    HTS Middelburg se hoofleiers - Karini Maritz (hoofdogter) en Duart Willemse (eerstespanrugbykaptein en onderhoofseun) het Woensdag ’n spesiale boodskap aan…

  • Drie rugbyspelers met masels gediagnoseer

    Local news

    Daar is vrese dat masels Mpumalanga ook kan tref soos in Gauteng.

  • Video: Koedoekoppe wen kaalvoetderby

    General

    Laerskool Middelburg se eerste rugbyspan het die kaalvoetderby oortuigend gewen, toe hulle vir Laerskool Staatspresident C.R. Swart 41-7 gewen het.

  • Die kaalvoetderby is vanmiddag!

    General

    Die reuse kaalvoetstryd tussen Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Laerskool Middelburg word vanmiddag by C.R. beslis.

  • Skeidsregter met skouer gestamp

    General

    ’n Video maak opslae op sodiale media nadat ’n speler van HTS Middelburg ’n skeidsregter met die skouer geloop het…

  • Video: Rooies netbal baas – Middies se hokkie wen

    General

    Hoërskool Middelburg se eerste dogtershokkiespan het Maandagmiddag vir HTS Middelburg 2-1 geklop in die twee skole se Classic Clash kragmeting.

  • Opvolg: Netbal vanmiddag

    GeneralUpdate

    Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

  • Opvolg: Hokkie speel vanmiddag

    GeneralUpdate

    Die Classic Clash hokkiewedstryde wat Saterdag weens gure weer afgestel is, sal vanaf 12:30 by HTS Middelburg se velde plaasvind.

  • Dogtershokkie en netbal vanmiddag

    General

    Die uitgestelde dogtershokkie- en netbalwedstryde tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoort vanmiddag voort te gaan, mits die weer saamspeel.

  • Classic Clash Middies and Rooies sing school song

    Local news

    Middies and Rooies both sing their school song after the match.

  • Foto’s: Lekker Pumaki aksie

    Community galleries

    Laerskool Dennesig het Saterdag die Pumaki rugby en mini-netbaldag aangebied en al die spelers was aan die brand op die…

Back to top button