Local newsNews

Video: Ongeluk in verdoorn

'n Groep mense het 'n vrou Maandag middag uit haar bakkie getrek toe dit lyk of die voertuig aan die brand gaan slaan.

Me. Catharina (ook bekend as Klein) van den Berg (62) was teen druktyd nog in die intensiewe eenheid van die Life Midmed Hospitaal waar sy behandel word vir ernstige ribbreuke.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button