School sport
-
Rooies laat skeie klap
School sportDie seuns- en dogtersjukskeispanne van HTS Middelburg het as o/19-Nkangalastreekwenners aan die provinsiale liga deelgeneem.
-
Rooies hardloop reeds
School sportDie atlete van HTS Middelburg het in Centurion aan hul eerste byeenkoms ter voorbereiding vir die 2015-seisoen deelgeneem.
-
Middie wen brons teen hardebaarde
School sportHoërskool Middelburg se Wihan van Schalkwyk het die afgelope naweek sy staal teen die hardebaarde van Suid-Afrikaanse stoei gewys.
-
Ruiters aan die brand
School sportRuiters van Hoërskool Middelburg was in aksie by die Nasionale Skole Perdesport (SANESA)-vertoning by Misty Meadows.
-
Ligblou Kriekie skiet goue doele
School sportMarguerite (Kriekie) van Wyk se hokkieloopbaan is besig om van krag tot krag gegaan. Dié talentvolle oud-Middie is deesdae in…
-
Middie-Lampies skyn by Griffons
School sportTwee lede van Hoërskool Middelburg se sterk span van 2012 - hulle het in die halfeindstryd van die Beeldtrofee vasgeval…
-
Rooies reeds Super wenners
School sportDie Rooipette van HTS Middelburg het teen Hoërskool Hoogenhout op hul tuisveld te staan gekom in hul tweede laaste Superliga-kragmeting…
-
Raketswaaiers slaan wenners
School sportDie tennisrakette was behoorlik in Middelburg geswaai tydens die jaarlikse Junior Interdistrikte Tennistoernooi waartydens Wes-Mpumalanga groot welslae behaal het.
-
Maroela is vol Middelburgers
School sportTukkies se Maroela-koshuisrugbyspan kan maar hul naam na iets meer Middelburgagtig verander.
-
Daniel slaan 218*
School sportDie Rooipette van HTS Middelburg het hul wenveldtog voortgesit tydens hul kragmeting teen Hoërskool Generaal Hertzog.
-
Blitsbrekers by MHS
School sportDit was Saterdag 'n geval van "vinnig, vinniger, sewesblitsvinnig" tydens die Hino Sewestoernooi by Hoërskool Middelburg vir o/15- en o/17-spanne.
-
6 uit 6 vir Groenspan
School sportMiddies se o/15B-krieketspan is nou vir hul sesde agtereenvolgende wedstryd onoorwonne na hulle vir Cambridge A met 23 lopies geklop…











