School sportSport

Middie-Lampies skyn by Griffons

Twee lede van Hoërskool Middelburg se sterk span van 2012 - hulle het in die halfeindstryd van die Beeldtrofee vasgeval - speel deesdae vir die Griffons se o/21-span.

Jacques le Roux en Tiaan (Lampies) Lamprecht was die afgelope naweek in aksie vir die Welkom-vyftiental teen die Pumas op Mbombela.

Le Roux het op buitesenter uitgedraf, terwyl Lamprecht in die voorry gesak het.

•Albei het ‘n geelkaart gekry in hulle span se nederlaag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button