School sportSport
Rooies laat skeie klap
Die seuns- en dogtersjukskeispanne van HTS Middelburg het as o/19-Nkangalastreekwenners aan die provinsiale liga deelgeneem.
Die Rooies se o/19-seuns eindig algeheel tweede en verower silwer medaljes, terwyl die dogters gelykop teen Bergvlam speel maar die knie in ekstra tyd buig om ook algeheel tweede te eindig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



