LettersOpinion

Toks help met tokse

Daar is by ons huis ingebreek en die buit is in ’n toksak met nuwe tokse verwyder.Ons is bitter trotse mense en vra nooit vir niemand iets nie. Dit was hartseer om jou kind op ’n bus te laat klim Nelspruit toe sonder tokse. Die blote feit dat jul uit jul pad gegaan het, al …

Daar is by ons huis ingebreek en die buit is in ’n toksak met nuwe tokse verwyder.Ons is bitter trotse mense en vra nooit vir niemand iets nie.

Dit was hartseer om jou kind op ’n bus te laat klim Nelspruit toe sonder tokse.

Die blote feit dat jul uit jul pad gegaan het, al die oproepe en reëlings en opvolging om te hoor of my seun reggkom het, is voorwaar uitstaande en ons waardeer dit opreg.

Ons wou bloot net hê die skelms moet die tokse terugbesorg, omdat hulle geen nut daarvoor het nie, maar ja so iets gebeur nie en dit lyk my of die mense hier bo genoem seuns se behoeftes orals raaksien en dit hul missie maak om hulle te hulp te snel.

Ons glo jul sal ryklik geseën word.

Waardeer verby erg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button