Local newsNews
Wen ’n naweek by Izinkwe
’n Observer leser staan die kans om ’n naweek by Izinkwe Lodge te wen.
Die eerste leser wat die voël kan identifiseer op hierdie bladsy kan ’n naweek vir twee volwassenes en twee kinders (o/12) wen in een van die selfsorg chalets vir die naweek van 20-22 Junie.
Al die inskrywings sal in ’n houer geplaas word en daar sal ’n trekking binne ses dae wees.
Die eerste korrekte inskrywing wen die naweek.
Vul net die meegaande inskrywingsvorm in en stuur dit aan die adres soos onderaan aangedui.
•Izinkwe is die Zoeloe woord vir nagapie en die oord se logo en nommers op die chalets skakel by die tema in.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


































Die foto is van ‘n Blouvalk (Elanus caeruleus)
Dis n aarend wst weg vlieg
DIS N AREND WAT OP DIE BOOM GAAN SIT
DIS N BLOU VALK WAT OP DIE BOOM GAAN SIT.DANKIE
Dis vis arend
Visarend
Vis arend
Visarend
Learning a ton from these neat arlectis.