Sport

  • Rugby en netbal by Kanonne

    General

    Dit het behoorlik soos 'n miernes gelyk toe meer as 1 000 toekomstige sport sterre Saterdag by Laerskool Kanonkop bymekaar…

  • Video: MHS vs HTS geesvang!

    Local news

    Die jaarlikse Classic Clash het weer vir groot opwinding gesorg.

  • Klein Clash by Laerskool Middelburg

    Local sport

    Laerskool Middelburg en Laerskool C.R. Swart sê mekaar die stryd aan in wat beskryf kan word as 'n klein Classic…

  • Pumaki Rugby by MPS

    Galleries

    Daar is ernstig rugby gespeel die afgelope Saterdag by Middelburg Primary se Pumaki Rugbydag.

  • Pumas klop Kavaliers

    General

    Justin van Staden se skopskoen het gesorg dat die Pumas 12-10 teen die Bolandse Kavaliers op Mbombela geseëvier het.

  • Middieskuts mik hoog

    General

    Verskeie skuts van Hoërskool Middelburg het tydens die afgelope kompetisie, Prysskiet Drie, hulle persoonlike beste prestasies oortref.

  • Rooi Bulle te sterk vir Kempton

    General

    Na hulle verlede jaar 12-30 teen Kemptonpark verloor het, het die Rooi Bulle die afgelope naweek behoorlik die bordjies teen…

  • Middelburg Twizza is T20-kampioen!

    General

    Middelburg Twizza is die provinsiale T20-klubkampioenspan na hulle met Sasol en Nelspruit in die uitspeelstryde klaargespeel het.

  • Kanonkop hokkie kook!

    General

    Hoërskool Kanonkop se dogters het Saterdag kookwater hokkie gespeel in hul Mediumskole ligawedstryde teen Barberton.

  • Middies in Klerksdorp-aksie!

    General

    Hoërskool Middelburg se eerste rugbyspan het Saterdag 24-38 teen Lichtenburg in die kwarteindstryd van die PUK Prestige-reeks in Klerksdorp vasgeval.…

  • Rooies op hul tuisveld

    General

    HTS Middelburg het die naweek gasheer gespeel vir die kwarteindstryde van die TUKS-reeks.

  • Loskop Marathon 2016 – Part 2

    Community galleries

    The atmosphere of the people next to the road, is fun and the enthusiasm is overwhelming,.

Back to top button