EntertainmentGeneralLifestyleLocal sportSport

Middieskuts mik hoog

Verskeie skuts van Hoërskool Middelburg het tydens die afgelope kompetisie, Prysskiet Drie, hulle persoonlike beste prestasies oortref.

Hulle is: Marnus Serfontein, Keenan Taljaard en Chenique Rheeder in die o/14-ouderdomsgroep. Rudi Botha, Danico Botes, Monique Mostert en Francois van der Merwe, skiet in die o/21-kategorie.

Die volgende skuts het hulle persoonlike prestasie vir 2016 verbeter: Annabel Swart (o/16), Gerrit Zietsman en Keanu Hennings (o/21)

Al hierdie skuts val onder die top 20 in hulle ouderdomsgroepe in die streek. Danico Botes is vierde in sy ouderdomsgroep in die streek.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button