Die eerste hokkiespan wen met ‘n wegholoorwinning van 15-0, die tweedes met 1-0, die o/16’s met 2-0, die o/15’s 9-0 en die o/14’s 6-1.
Rugby:
Die volgende spanne wen hul wedstryde: eerstes met 45-12, tweedes 20-0, o/15 35-5 en o/14 17-14. Die o16’s verloor 7-31.
Netbal
Die netbalspanne speel vriendskaplike wedstryde en wen die volgende wedstryde: eerstes 35-27, tweedes 33-11, o/16B 21-3, o/16A 17-10, o/15B 14-6, o/14B 10-9 en o/14A 19-11. Die o/15A-span verloor 13-14.
Die o/16 hokkiespan wat met 2-0 gewen het. Voor: Marizandi Kruger, Shaylen Gaskin, Agter: Bianca Bosman, Dudu Nkambule, Megan Hendrikse, Kaitlin Lesser, Renate Kotze (afrigter), Morgan Mahoney, Samkelo Mthimunye, Tokki Mavimbela, Thandi Nethanonanda, Vee Songo, Claudia Engelbrecht en Kayla Massyn.
Ruan Joubert (k) nael vir die pale vir punte vir Hoërskool Kanonkop se eerste rugbyspan.
Alex Robsin (o/15) gaan haar beslis nie laat vang nie.
Die eerste netbalspan het Barberton met 35-27 gewen. Thandeka Matjie (k) loer links uit. Van voor na agter is Boxy Mahlangu, Nicole Nunes (o/k), Katlego Dumane, Kamogelo Maseko, Henel Joubert, Bathobile Kheswa, Alysha Joubert en Walene Scholtz.
Die o/16B netbalspan pas nadat hulle vir Barberton kaf gedraf het. Voor: Esther Muke, Happiness Kobela. Agter: Katiana Rodriques, Tsholofela Mpholofolo, Lethabo Mahlangu, Hlumi Tshabalala, Deidrè Scholtz (afrigter), Carmen Breytenbach, Namzamo Mkhwanazi en Vanessa Mahlangu.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!