GeneralLocal sportSchool sportSport
Rugby en netbal by Kanonne
Dit het behoorlik soos 'n miernes gelyk toe meer as 1 000 toekomstige sport sterre Saterdag by Laerskool Kanonkop bymekaar gekom het vir die Pumaki rugby en Nonnetjie netbal.
Skole van so ver as Ermelo het die dag kom bywoon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







