Local sportSchool sportSport
Klein Clash by Laerskool Middelburg
Laerskool Middelburg en Laerskool C.R. Swart sê mekaar die stryd aan in wat beskryf kan word as 'n klein Classic Clash.
Die Klein Clash se netbal sal Maandag, 16 Mei 2016, plaasvind en die rugby Dinsdag, 17 Mei 2016.
Al die wedstryde sal by Laerskool Middelburg plaasvind en om 14:00 sal die eerste wedstryd begin.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



