GeneralLocal sportSport
Pumas klop Kavaliers
Justin van Staden se skopskoen het gesorg dat die Pumas 12-10 teen die Bolandse Kavaliers op Mbombela geseëvier het.
Die span se volgende wedstryd is op 7 Mei in Ermelo wanneer hulle teen Namibië se Welwitchias speel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



