General

  • Die kaalvoetderby is vanmiddag!

    General

    Die reuse kaalvoetstryd tussen Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Laerskool Middelburg word vanmiddag by C.R. beslis.

  • Skeidsregter met skouer gestamp

    General

    ’n Video maak opslae op sodiale media nadat ’n speler van HTS Middelburg ’n skeidsregter met die skouer geloop het…

  • Video: Rooies netbal baas – Middies se hokkie wen

    General

    Hoërskool Middelburg se eerste dogtershokkiespan het Maandagmiddag vir HTS Middelburg 2-1 geklop in die twee skole se Classic Clash kragmeting.

  • Opvolg: Netbal vanmiddag

    GeneralUpdate

    Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

  • Opvolg: Hokkie speel vanmiddag

    GeneralUpdate

    Die Classic Clash hokkiewedstryde wat Saterdag weens gure weer afgestel is, sal vanaf 12:30 by HTS Middelburg se velde plaasvind.

  • Dogtershokkie en netbal vanmiddag

    General

    Die uitgestelde dogtershokkie- en netbalwedstryde tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoort vanmiddag voort te gaan, mits die weer saamspeel.

  • Video: Middies baas in hokkie

    General

    As Woensdagmiddag se hokkiewedstryde ’n aanduiding is van wat wat Saterdag tydens die Classic Clash kragmeting tussen HTS Middelburg en…

  • Laerskool pak Kragbron

    General

    Diegene wat weet sal vir jou vertel dat Kragbron nie ’n span is wat jy sonder handskoene pak nie.

  • Dit is rooi teen groen die week

    Community galleries

    Middelburg is in twee geskeur - jy is hierdie week of rooi of groen!.

  • Wurms, aardbewing en toe sous dit

    General

    Eers was dit kommandowurms, toe ’n aardbewing en gisteraand het Middelburg gedink hy spoel weg toe dit kliphard begin reën…

  • Prokureur weer in hof

    Crime

    Plaaslike prokureur Erhard Taljaard het weer vlugtig in die Kommersiële Hof in Pretoria verskyn. Taljaard word daarvan beskuldig dat hy…

  • Maak nie saak nie – tweedes of eerstes

    General

    Jacques Oosthuizen (22) wat in 2012 vir HTS Middelburg se tweede span op heelagter uitgedraf het, gaan vir die Wollongong…

Back to top button