GeneralLocal newsLocal sportNewsSchool sportSportUpdate
Opvolg: Netbal vanmiddag
Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

Die eerste hokkie span speel om 14:30.
Die ander netbalwedstryde sal direk na skool beslis word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



