GeneralLocal newsLocal sportNewsSchool sportSport

Video: Rooies netbal baas – Middies se hokkie wen

Hoërskool Middelburg se eerste dogtershokkiespan het Maandagmiddag vir HTS Middelburg 2-1 geklop in die twee skole se Classic Clash kragmeting.

•Die MHS seuns hokkiespan het verlede week met 3-2 teen die Rooies gewen.

•HTS Middelburg het die bordjies verhang in die netbal kragmeting en maklik met 32-8 gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button