GeneralLocal newsLocal sportNewsSchool sportSport

Laerskool pak Kragbron

Diegene wat weet sal vir jou vertel dat Kragbron nie ’n span is wat jy sonder handskoene pak nie.

Oor die jare was dit een van Witbank se sterkste sportskole. Laerskool Middelburg het hom gereeld op die rugbyveld en die krieketveld teen die Kragbronners vasgeloop.

Nou pak Middelburg die eMalahaleners Donderdag in ’n ligawedstryd.

Die kaalvoet klonge skop om 14:00 af met die eerste span wat om 16:15 speel.

Ander bepalings is:

Donderdag 18 Mei 2017 vs Laerskool Klipfontein – weg.

Donderdag 25 Mei 2017 vs Laerskool JJ vd Merwe – weg.

Donderdag 1 Junie 2017 vs Laerskool Taalfees – tuis. Eerste span 16:15.

Dinsdag 6 Junie 2017 vs C.R. Swart weg begin 14:00.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button