GeneralLocal newsNewsSport
Wurms, aardbewing en toe sous dit
Eers was dit kommandowurms, toe ’n aardbewing en gisteraand het Middelburg gedink hy spoel weg toe dit kliphard begin reën het op die dorp.
Eers was dit kommandowurms, toe ’n aardbewing en gisteraand het Middelburg gedink hy spoel weg toe dit kliphard begin reën het op die dorp.
Daar is 28 mm gemeet by die Middelburgdam maar die damvlak het stilgestaan op 62,79. Die Klein Olifantsrivier se inloop was maar drupsgewys.
In die opvanggebied, Hendrina, het 34 mm uitgesak en dit lyk asof daar nog reën op pad is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



