General
-
Stonehouse se Japannese wolwe
GeneralOnder Jimmy Stonehouse se leiding het die Pumas van krag tot krag op die plaaslike rugbytoneel gegaan.
-
Dennieswedloop in Februarie
GeneralLaerskool Dennesig se gewilde Dennieswedloop spring op 17 Februarie weg.
-
Kriekie is Groen en Goud!
GeneralWaar sy eers in die groen en goud van Hoërskool Middelburg uitgedraf het, speel Marguerite (Kriekie) van Wyk nou in…
-
Bronze for Thabiso!
GeneralFourteen year-old Thabiso Sefoloshe won the bronze medal at the SA School Boys and Girls Boxing Championships.
-
-
Munro is provinsie se beste blits!
GeneralVars uit die PUK Rugby Instituut het Gerhard Munro in 2010 sy eerste wedstryd vir Middelburg Rugbyklub gespeel. Die 27-jarige…
-
Rooies vyfde in Singapoer!
GeneralHTS Middelburg se o/15A-netbalspan het 'n skitterende plek by die International Youth Challenge in Singapoer losgespeel!
-
Kanonkop hou Interhuis!
GeneralLaerskool Kanonkop het Vrydag hul Interhuis gehou. En soos gewoonlik was daar hope aksie!
-
Snorre en tekkies by Movemberdraf
GeneralDit was Saterdag die eerste Movemberwedloop by die Kees Taljaard Stadion. En ten midde van al die snorre, pruike en…
-
Tyd vir snorre en tekkies!
GeneralKry jou snor en hardlooptekkies gereed. Want Saterdag is die Movemberwedloop by die Kees Taljaard Stadion.
-
Goed, beter, Petzer!
GeneralMiddelburg se Jacques Petzer-Moore het tydens South Coast Warriors se prysuitdeling met twee groot toekennings weggestap.
-
Saterdag is Tour de Farm!
GeneralDie Tour de Farm-bergfietswedren spring Saterdagoggend om 08:00 by die ALZU Petroport weg en vandag (Dinsdag) is die laaste dag…










