GeneralLocal sportSchool sportSport
Rooies vyfde in Singapoer!
HTS Middelburg se o/15A-netbalspan het 'n skitterende plek by die International Youth Challenge in Singapoer losgespeel!
Die span het Dinsdag vir Bukit Jalil Sport School 23-22 gewen om die toernooi in die vyfde plek af te sluit.
• Die ander Suid-Afrikaanse span, Menlopark, het derde klaargemaak.
• Tellings (HTS Middelburg se telling eerste):
36-25 teen Singapore Sports School B
25-29 teen Bukit Jalil Sports School
32-20 teen Chij
31-29 teen Singapore Sports School A
22-32 teen Menlopark
26-36 teen Mt Albert Grammar
21-32 teen Westfield High
23-22 teen Bukit Jalil Sport School
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



