GeneralLocal newsLocal sportNewsSchool sportSport

Kriekie is Groen en Goud!

Waar sy eers in die groen en goud van Hoërskool Middelburg uitgedraf het, speel Marguerite (Kriekie) van Wyk nou in die groen en goud van 'n Proteahokkiespan.

Die oud-Middie is gekies vir die SA o/21-vrouehokkiespan wat aan Afrika kwalifiserende wedstryde vir die Junior Wêreldbeker in Maart 2016 sal deelneem. Die wedstryde sal in Windhoek plaasvind.

SA o/21 Vroue: Alegra Dijkstra, Priscilla Esterhuyze, Tarryn Glasby, Amy Etherington, Marlise van Tonder, Natalie Esteves, Sulize de Klerk, Antonette Louw, Shidre-Lee Simmonds, Carmen Smith, Cheneal Raubenheimer, Kristen Paton, Marguerite van Wyk, Marizen Marais, Nicky Veto, Sandy Tabata, Zimasa Dunywa, Tegan Fourie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button