GeneralLocal sportSport
Tyd vir snorre en tekkies!
Kry jou snor en hardlooptekkies gereed. Want Saterdag is die Movemberwedloop by die Kees Taljaard Stadion.
Drawwers kan tussen afstande van 21.1km, 10km en 4.9km kies. Wedlope spring om 06:00 weg, behalwe die 4.9km-pretdraf wat om 06:45 begin.
Vir meer inligting, bel Theuns Luus by 083 630 8729.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



