GeneralLocal sportSport
Snorre en tekkies by Movemberdraf
Dit was Saterdag die eerste Movemberwedloop by die Kees Taljaard Stadion. En ten midde van al die snorre, pruike en glimlagte, het die atlete steeds baie goeie tye opgestel.
Die uitslae sal in die Vrydaguitgawe gepubliseer word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







