GeneralLocal newsLocal sportNewsSport
Dennieswedloop in Februarie
Laerskool Dennesig se gewilde Dennieswedloop spring op 17 Februarie weg.
• Tyd: 19:00
• Plek: Laerskool Dennesig
• Inskrywingsfooi: R40 (10km) en R20 (4.9km). Tydelike lisensies is beskikbaar teen R25.
• Medaljes is beskikbaar vir die eerste 1300 deelnemers oor die wenstreep.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



