Met die geur van die Lente in die lug, is daar innige liefde en omgee in ons almal se harte.
Hiermee wil ons drukkies uitdeel aan die personeel van Builders Express en Midwater Mall wat ons die geleentheid gegee het om vir ons ’n inkomste te genereer.
Nog ’n drukkie aan die gemeenskap vir elke lag wat julle terugsit in ons dag.
Dankie vir al die mense wat ons adverteer en aanbeveel.
Sonder julle kan ons nie suksesvol wees nie.
Dankie aan die kinders wat drukkies vir óns gee, julle maak ons dag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



