NewsSchools

Mooistes van die Rooies

Leerlinge van HTS Middelburg het Donderdag hul beste voet voorgesit, toe die Rooies hul mooistes in die ouditorium gekroon het.

Ondersteuners wat dié pragaand bygewoon het, is ook vermaak deur die sangroep, ADAM, wat as gaskunstenaars opgetree het.Junior Wenners:

• Mnr. en Mej. Fotogenies: Ruvaan Muller en Imcke Scheepers.

• Mnr. en Mej. Persoonlikheid: Uys du Preez en Karini Maritz.

• Mnr. en Mej. Junior. HTS eerste prins en prinses is Dolf Rossouw en Karini Maritz

• Mnr. en Mej. Junior HTS is Riekert Barnard en Imcke Scheepers.

Senior Wenners:

Mnr. en Mej. Fotogenies is Waldo Conradie en Almerné Odendaal.

Mnr. en Mej. Persoonlikheid is Bernhard Kotzenberg en Shimmoney Maré.

Mnr. en Mej HTS tweede prins en prinses is Wildré van Deventer en Almerné Odendaal.

Mnr. en Mej. HTS eerste prins en prinses is Bernard Kotzenberg en Chantel Swart.

Mnr. en Mej. HTS is Jacques du Toit en Shimmoney Maré.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button