Sport
-
10.32s vir Groenblits!
School sportMens kry vinnig. Dan kry jy vinniger. En dan kry jy Hoërskool Middelburg se Lebo Maloka.
-
Rooies laat skeie klap
School sportDie seuns- en dogtersjukskeispanne van HTS Middelburg het as o/19-Nkangalastreekwenners aan die provinsiale liga deelgeneem.
-
Rooies hardloop reeds
School sportDie atlete van HTS Middelburg het in Centurion aan hul eerste byeenkoms ter voorbereiding vir die 2015-seisoen deelgeneem.
-
Groot skoolsewes in die stad
GeneralDie Noordvaal-sewestoernooi vir o/15- en o/17-spelers skop die naweek by Hoërskool Menlopark af. Middelburg spog met vier spanne wat die…
-
Pumas sê koebaai in die Baai
GeneralDie Pumas het Vrydagaand hul 2014-Curriebekerveldtog in Port Elizabeth vaarwel geroep, toe hulle 25-26 teen die Kings verloor het. Dit…
-
Middie wen brons teen hardebaarde
School sportHoërskool Middelburg se Wihan van Schalkwyk het die afgelope naweek sy staal teen die hardebaarde van Suid-Afrikaanse stoei gewys.
-
‘The Wolf’ steeds baas
Local sportPieter "The Wolf" de Klerk het sy MFC-titel suksesvol by Graceland in Secunda verdedig.
-
Ruiters aan die brand
School sportRuiters van Hoërskool Middelburg was in aksie by die Nasionale Skole Perdesport (SANESA)-vertoning by Misty Meadows.
-
Mark maak sy liggaamsboumerk
Local sportMark Whelan is besig om van krag tot krag in die liggaamsbouwêreld te gaan - sommer net 'n paar maande…
-
Video: Volleyball
Local sportIt is all-out action during the national SAPS Volleyball Tournament at the Banquet Hall.
-
o/19’s uit bekerwedloop
Local sportDie Pumas se o/19-span is uit die bekerwedloop na hulle die naweek teen die Valke in die halfeindstryd van die…
-
Pumas verloor stoom
Local sportDie Pumas het Vrydagaand 6-37 teen die Blou Bulle op Mbombela vasgeval en in die proses hul tweede agtereenvolgende nederlaag…











