Local sportSport

o/19’s uit bekerwedloop

Die Pumas se o/19-span is uit die bekerwedloop na hulle die naweek teen die Valke in die halfeindstryd van die reeks verloor het.

Christopher van Leeuwen se span het uiteindelik 19-35 vasgeval.

Die span het die groepwedstryde in die vierde plek afgesluit en het altesaam 34 drieë in agt wedstryde gedruk. Dylan Pieterse is die voorste driedrukker (sewe) en Dylan du Buisson die voorste puntemaker (77).

• Puntemakers:

Pumas: Drieë: Dylan du Buisson, Lewies van Deventer. Strafskoppe: Du Buisson (3).

Valke: Drieë: Arno Kotze (2), Dudley Thompson, Ruhann Ferreira, Zane Wessels. Strafskoppe: Kotze (2). Doelskoppe: Kotze (2).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button