GeneralSport

Groot skoolsewes in die stad

Die Noordvaal-sewestoernooi vir o/15- en o/17-spelers skop die naweek by Hoërskool Menlopark af. Middelburg spog met vier spanne wat die provinsie se skole by dié kampioenskap sal verteenwoordig.

HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg het elk twee spanne wat in Pretoria in aksie sal wees.

• Nog berigte en die spanne sal in die Vrydaguitgawe verskyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button