Sport

  • Die Verwey Klubhuis is hier!

    School sport

    Dit was toe nie net die grenshoue wat Woensdagmiddag op Hoërskool Middelburg se krieketveld neergereën het nie, maar lof vir…

  • Kanonkop wen by Interhoër

    School sport

    Hoërskool Kanonkop het met sakke vol trofeë teruggekeer vanaf die jaarlikse Interhoër byeenkoms op die Secunda stadion.

  • Draf in die natuur…

    Local sport

    Bergfiets ry en velddraf, trail running, is twee van die sportsoorte wat die vinnigste in Suid-Afrika groei. En Middelburg bly…

  • Groot Vyf-tennistitel vir Rooies

    School sport

    Die seuns- en dogtertennisspanne van HTS Middelburg het aan die Groot 5 Tenniskampioenskap in Nelspruit deelgeneem, waar daar kragte gemeet…

  • Swartes teen Benoni

    Local sport

    Middelburg Rugbyklub speel die naweek hul laaste vriendskaplike wedstryd voor die Assupolreeks op 21 Februarie afskop.

  • Groot dinge op kriekethorison

    School sport

    Groot dinge wag op die Middiekriekethorison met die amptelike opening van die Verwey Krieketklubhuis op 18 Februarie.

  • Get your full list of Cricket World Cup group fixtures

    Local news

    The Cricket World Cup is upon us! Invite your friends and family and support our Protea champions as they take…

  • Five star performance by Nkangala

    Local sport

    Nkangala Athletic Academy set their 2015 pace with an excellent performance at the Shanduka 5-in-1 Marathon.

  • Swartes begin op wennoot

    Local sport

    Middelburg Rugbyklub het 2015 op 'n wennoot afgeskop toe hulle Barberton 26-12 in die Laeveld gewen het.

  • ‘n Ys(ter)like prestasie

    Local sport

    Swem. Fietsry. Draf. Drie woorde wat waarskynlik vir deelnemers van die afgelope naweek se 70.3 Ironman in Oos-Londen 'n heel…

  • Klubblitse na Secunda

    Local sport

    Middelburg Rugbyklub gaan die naweek hul sewestitel verdedig wanneer hulle aan die provinsiale sewesklubkampioenskap in Secunda deelneem.

  • Broer en suster ryg medaljes in

    School sport

    Hoërskool Middelburg se Johan en Stephani Viljoen het gedurende die skoolvakansie aan 'n provinsiale, asook 'n SA Skole-gala deelgeneem met…

Back to top button