School sportSport

Broer en suster ryg medaljes in

Hoërskool Middelburg se Johan en Stephani Viljoen het gedurende die skoolvakansie aan 'n provinsiale, asook 'n SA Skole-gala deelgeneem met die volgende uitslae:

• Mpumalanga Kampioenskap:

Johan Viljoen:

Goue medaljes: 50m vryslag; 50m vlinderslag; 200m vryslag.

Brons medalje: 200m IM

Stephani Viljoen:

Goue medaljes: 50m rugslag; 50m vlinderslag; 50m vryslag; 100m borsslag; 100m vryslag; 100m rugslag; 200m vryslag; 200m rugslag; 400m vryslag;200m IM

Sy word ook aangewys as Victrix Ludorum, hoogste punte behaal vir ‘n enekele item en beste meisieswemmer.

• Hulle het gekwalifiseer om aan die 2014 SA Skole Gala in Pretoria deel te neem. Beide het ‘n brons medalje ingepalm: Johan vir 50m vlinderslag en Stephani vir 50m vryslag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button