School sportSport
Kanonkop wen by Interhoër
Hoërskool Kanonkop het met sakke vol trofeë teruggekeer vanaf die jaarlikse Interhoër byeenkoms op die Secunda stadion.
Hul wentrofeë sluit in:
Dogterstotaal (522) met Evander tweede (209) en Kriel derde (208).
Seunstotaal (373), Evander tweede (299) en Kriel derde (222).
Groottotaal (895), Evander tweede (508) en Kriel derde (430).
Dit is die vierde jaar agtereenvolgend dat Kanonkop die groottotaal wen en die vyfde jaar dat hulle met die geesbeker wegstap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



