Sport

  • Rugbybesoekers word weggewys

    Local sport

    Die rugbyklub se stadionligte is reeds vir etlike maande lank af nadat die klub onder koperkabeldiewe deurgeloop het. Die munisipaliteit…

  • Rustenburg ontgeld Rooi Bulle aanslag

    Local sport

    HTS Middelburg se Rooi Bulle het gewys dat hul nederlaag teen Eldoraigne eerder 'n inspuiting as 'n spoedbult was, deur…

  • Die Poerie-legende leef voort

    Local sport

    Tydens ’n spesiale geleentheid het die rugbyafrigters van HTS Middelburg afskeid geneem van Poerie van Rooyen, kollega, voorheen rugby-organiseerder, provinsiale…

  • Banele: a star in the making

    Local sport

    After rounds of 79 and 72 (gross), Banele Mavuso was crowned as the junior winner of the Middelburg Club Championships…

  • Ses in silwerspan!

    Local sport

    "Wat presies is onderwaterhokkie?" word daar Dinsdag vir Hoërskool Middelburg se Migael Henning gevra.

  • Tien goues vir MHS!

    Local sport

    Middies se atlete het tien goue medaljes by die Mpumalanga Kampioenskap in Secunda losgehardloop.

  • Rooies te sterk vir Klerksdorp

    School sport

    HTS Middelburg het 'n sterk vertoning gelewer in die eerste van hul TUKS-wedstryde teen Klerksdorp.

  • Swartes teen Vaal Reefs

    Local sport

    Middelburg Rugbyklub was verlede jaar in ’n paar titaniese stryd teen Vaal Reefs gewikkel. Eers het hulle op die Kees…

  • Rooi-wintersport aan’t opwarm

    School sport

    HTS Middelburg het hul wintersportprogram die naweek afgeskop met opwarmingswedstryde teen Transvalia ter voorbereiding van die eerste rondte van die…

  • Middies begin teen Ermelo

    School sport

    Die Interhoër-atletiekbyeenkoms is skaars verby, of Hoërskool Middelburg skop hul wintersportseisoen die naweek op hul tuisveld teen Hoërskool Ermelo af.

  • Dit is tyd vir Assupol!

    Local sport

    Die laaste vriendskaplike wedstryd is agter die rug. Nou begin die seisoen in alle erns vir Middelburg Rugbyklub wanneer hulle…

  • Biolink lewer Dux-leerling

    School sport

    Elsie Jacobs: Laerskool Kanonkop se Idette Scheepers se besondere prestasie op akademiese en sportgebied het haar verlede jaar die titel…

Back to top button