Local sportSport
Swartes begin op wennoot
Middelburg Rugbyklub het 2015 op 'n wennoot afgeskop toe hulle Barberton 26-12 in die Laeveld gewen het.
Die klub beplan om nog ‘n oefenwedstryd te reël voor die Assupolreeks op 21 Februarie afskop.
• Uitslae:
Eerste span: 26-12 (Spelers van die wedstryd: Stoof van Dyk en Francois de Kock)
Tweede span: 21-7 (Spelers van die wedstryd: Bruce Zeelie en Rasto Botma)
Derde span teen Komatipoort I: 5-11 (Speler van die wedstryd: Rambo Range).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



