Local sport
-
Swimmers make a big splash
GeneralThe 2014 Mpumalanga Swimming Championship took place in Nelspruit. This is the season's premier gala for the province and is…
-
Nagwedlope hier kom ons!
General2015 het pas afgeskop en dit is weer tyd vir die gewilde nagwedlope om weg te spring!
-
Swartes sweet reeds
Local sportMiddelburg Rugbyklub is reeds aan't voorberei vir 'n besige 2015-seisoen.
-
Anke blink met kolf en bal
Local sportNoem haar maar Anke Kallis van Wyk. Dié Middie het met kolf en bal tydens die nasionale o/19-dogterskrieketweek in Nelspruit…
-
Zombies en Tjommies op die rolbalbaan
GeneralMeer as 20 rolbalspanne het vandeesweek die reën trotseer om aan die 30ste Secoroc Atlas Copco Rolbaltoernooi by die Buiteklub…
-
Bootcamp kweek wenners
GeneralBootcamp is duidelik nie vir sissies nie - soos wat die lede van Absolute Bootcamp die afgelope twee maande gewys…
-
De Klerk wen binne drie minute
Local sportPieter "The Wolf" de Klerk het vir Jesse Fleming binne drie minute teen die planke gehad! Om presies te wees,…
-
Driekuns teen Nieu-Seelanders
Local sport"Kwagga" in 'n Nieu-Seelandse aksent klink seker volksvreemd vir die geoefende ore van ons Suid-Afrikaners, maar na die naweek se…
-
Kolf, boul, beslissings, veldwerkoefeninge…
Local sportVolgens die tweetalige woordeboek is die Afrikaanse weergawe van 'n jack of all trades 'n jan-van-alles.
-
-
Mkhulu gets new sports ground
Local sportLets Play of Super Sports has sponsored Mkhulu Combined School with a sports ground for the junior phase.
-
The Wolf grom vir Fleming
GeneralPieter “The Wolf” de Klerk is weer op 6 Desember in aksie, wanneer hy vir Jesse Fleming in Primrose pak.











