EntertainmentGeneralLifestyleLocal sportSport
The Wolf grom vir Fleming
Pieter “The Wolf” de Klerk is weer op 6 Desember in aksie, wanneer hy vir Jesse Fleming in Primrose pak.
De Klerk en Fleming sal deel wees van Fightstar 10 se Amateur MMA-geveg, om te bepaal wie die nommer een aanspraakmaker op die Fightstar Veergewigtitel is.



