Local sportSport
Swartes sweet reeds
Middelburg Rugbyklub is reeds aan't voorberei vir 'n besige 2015-seisoen.
Met die provinsiale seweskampioenskap op 31 Januarie in Secunda, slyp die sewesspelers Maandae en Woensdae aan hul vaardighede, terwyl die vyftienmanspan Dinsdae en Donderdae op die Kees Taljaard Stadion oefen.
• Oefentye is 18:00 tot 20:00.
• Vicky Mey is die sewesafrigter, terwyl Gerry Gendall die leisels by die XV-man oorneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



