EntertainmentGeneralLifestyleLocal sportSport

Nagwedlope hier kom ons!

2015 het pas afgeskop en dit is weer tyd vir die gewilde nagwedlope om weg te spring!

• Rooieswedloop op 4 Februarie by HTS Middelburg

4.9 kilometer (R20); 10 kilometer (R35). Tydelike nommers is beskikbaar teen R30.

Parkering is op die B-veld beskikbaar.

• Dennieswedloop op 18 Februarie by Laerskool Dennesig.

4.9 kilometer en 10 kilometer.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button