Local sport

  • Opvolg: Netbal vanmiddag

    GeneralUpdate

    Daar is pas bevestig dat die Classic Clash eerste span netbalwedstryd vanmiddag om 16:00 by HTS Middelburg gespeel sal word.

  • Opvolg: Hokkie speel vanmiddag

    GeneralUpdate

    Die Classic Clash hokkiewedstryde wat Saterdag weens gure weer afgestel is, sal vanaf 12:30 by HTS Middelburg se velde plaasvind.

  • Dogtershokkie en netbal vanmiddag

    General

    Die uitgestelde dogtershokkie- en netbalwedstryde tussen Hoërskool Middelburg en HTS Middelburg behoort vanmiddag voort te gaan, mits die weer saamspeel.

  • Classic Clash Middies and Rooies sing school song

    Local news

    Middies and Rooies both sing their school song after the match.

  • Foto’s: Lekker Pumaki aksie

    Community galleries

    Laerskool Dennesig het Saterdag die Pumaki rugby en mini-netbaldag aangebied en al die spelers was aan die brand op die…

  • Video: Middies baas in hokkie

    General

    As Woensdagmiddag se hokkiewedstryde ’n aanduiding is van wat wat Saterdag tydens die Classic Clash kragmeting tussen HTS Middelburg en…

  • Laerskool pak Kragbron

    General

    Diegene wat weet sal vir jou vertel dat Kragbron nie ’n span is wat jy sonder handskoene pak nie.

  • Dit is rooi teen groen die week

    Community galleries

    Middelburg is in twee geskeur - jy is hierdie week of rooi of groen!.

  • earth3

    Tekkies klap en speke sing by Buffalo Gorge!

    Local news

    Buffalo Gorge bied weer Saterdag hul velddraf- en bergfietsreeks aan met verrigtinge wat om 07:30 wegspring.

  • Maak nie saak nie – tweedes of eerstes

    General

    Jacques Oosthuizen (22) wat in 2012 vir HTS Middelburg se tweede span op heelagter uitgedraf het, gaan vir die Wollongong…

  • Swartes na Silverton

    General

    Dit sal verstaanbaar wees as Nashua Middelburg Rugbyklub die week met ’n paar bokshandskoene en slaansakke geoefen het.

  • Daar was geGajiga!

    General

    Daar was Saterdag gehardloop, gebons en geglimlag tydens die Gajiga Run by Glen Cullen op die Stoffbergpad.

Back to top button