Een van die M.X.T-spanne wat deelgeneem het: Kezma van der Wal, Karien van der Wal, Erna Weir en Tunita Mey.
Om nou nie die hindernisse se reputasie op te blaas nie, maar dit was ongetwyfeld die meeste buitelug-pret wat Middelburg in ‘n lang tyd gesien het.
En anders as met ‘n modderresies, het jou klere nie ná die tyd gaJIKa nodig om weer te Gajiga nie!
Arno Bothma het beslis nie ‘n probleem met veerkrag nie. FOTO: Johann Gresse.
Die span van Stefany Venter, Claudine Abbey, Jo-Anne Snyman en Tina de Jager net voor die wegspring. Hulle was net effens moeër ná drie kilometer!
‘n Hele spul leerlinge van Laerskool Staatspresident C.R. Swart tuimel oor ‘n hindernis.
Akrobatiese vaardighede was Saterdag beslis tot jou voordeel.
Die Gajiga Run het vir hope pret en aksie gesorg.
‘n Pa se rol is om sy kinders te ondersteun: Claudia en Mauritz van der Merwe in aksie.
Gajiga het vir groot glimlagte gesorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.