School sportSport
Blitsbulle wen in Vrystaat
HTS Middelburg se Blitsbulle is die wenners van die Pionier Sewestoernooi in die Vrystaat. Hulle het Pionier 26-19 in die eindstryd geklop om die toernooi onoorwonne af te sluit.
• Uitslae (HTS se tellings eerste):
69-0 teen Weston
40-0 teen Newcastle
50-0 teen Hoogenhout
33-0 teen Ligbron in kwarteindstryd
26-19 teen Pionier in eindstryd
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



