Local sportSport
Broers blits op baan
HTS se twee blitsboeties, Wilco en Wihan Geldenhuys het beide deurgedring na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe na hul goue vertonings by die Mussa kampioenskappe in Secunda.
Wihan (o/15) wen ’n goue medalje in die 400m wat in in ’n skittertyd van 51.52s kafdraf.

Wilco (o/17) behaal 798 punte op die Absatabel met sy goud in die 400m hekkies wat hy in ’n briljante tyd van 53.71s klaarmaak. Hy verwerf ook silwer in die 400m met ’n tyd van 50.02s.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



