Local sportSport
Tennis twaalfde keer kampioen
HTS Middelburg het die kishoue ingeryg tydens die Mpumalanga kampioenskappe.
Die uitslae is:
1ste span – Mpumalanga wenners
2de span – Mpumalanga wenners
3de span – Mpumalanga naaswenners
Die 1ste seunsspan is vir die 12de jaar in ’n ry as die Mpumalanga wenners gekroon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



