Local sportSport

Nico tops by TEP

HTS Middelburg was weer deel van uitgenooide geselskap by T-TEP!

Die alombekende T-TEP kompetisie het by die Toyota Akademie in Sandton plaasgevind. HTS Middelburg is in die bevoorregte posisie om die afgelope 18 jaar deel van hierdie prestige kompetisie te wees. Daar is slegs 13 deelnemende skole van regoor die land.

Alle deelnemende leerders word oor 11 werkstasies getoets waar hulle met probleme gekonfronteer word, wat hulle tot die beste van hulle vermoë moet oplos. Elke leerder moet ook ’n skriftelik eksamen aflê wat handel oor die voorgestelde sillabus.

Nico van Eeden eindig nasionaal tweede.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button