Local sportSport

Drie vir gholf gekies

HTS Middelburg het drie spelers in die Mpumalanga gholfspan.

Daar is net agt seuns vir die span na afloop van die finaal by die Middelburg Buiteklub gekies.

Behn Heyns, Xavier Visser, Tihan du Preez en Wynand van Dyk (reserwe) het die span gehaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button