LettersOpinion

What’s cooking?

Heerlike Melkkos vir aandete.

Bestanddele

1 blik kondensmelk

2 koppies water

1 liter melk

1 koppie meel

125ml

botter

Bietjie sout

Meng die kondensmelk, water en melk saam in ’n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie.

Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by.

Wanneer die melkmengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook, en dik geword het.

Bedien warm met kaneelsuiker.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button