• Alle dank aan Jesus dat dit so goed met Carla gaan.
• Dankie vir elke gebed wat vir Carla en vir ons opgaan.
• Baie dankie aan Alzu en die Lone-Star Spur groep vir die reël van Carla se gholfdag (21 Mei). So-ook aan elkeen wat ‘n bydrae tot die dag en fonds gelewer het.
Dit help ons om haar gemakliker te maak en om van haar wense te vervul.
Middelburg, weereens julle is ‘n puik gemeenskap wat werklik omgee vir jul medemense.
• Sanet Brits baie dankie vir die reël van die dag. Dit was awesome.
Laastens, dit gaan goed met Carla. Sy gebruik tans meer gereeld, asook sterker morfien om haar so gemaklik en pynvry moontlik te hou.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



