
Would they come? The nearing sirens say “yes!”.
Police arrive first, alerted by a passerby of the whimpering bundle which lay cold and hungry next to the railway track, less than 50 metres from where blessed pensioners live out the last of their full lives at Kosmos Park.
Her life has just begun!
This is the story of Middelburg’s little warrior princess, Baby X, who was miraculously found on Friday night where she was dumped by her mother and left for dead.
The torn umbilical cord bears bloody testimony of her birth hours before.
Her little kitten meows breaking the night’s silence, reaching a teenager on a shortcut to who knows where. When they reach that age, its better not to ask. It’s pitch dark and the sounds are suspicious, maybe a tokoloshe, he calls the cops.
They arrive, the Observer arrives, but where are the ambulances?
The standby phone’s back light goes on, beep beep it goes as the journalist’s fingers dance across the keypad with frantic fervor.
Minutes later the darkness is broken by a stream of oncoming red.
They’re here, they’ve come, hallelujah!
ER24 paramedics pick her up in the veld behind the Middelburg Care Village. It is 20:00, the night is still an embryo, as the saying goes.
The irony is sickening.
Warning: Graphic Content:
Just metres from where her mother hoped she would die, orphans sat watching Strictly Come Dancing, full bellies, bathed and dressed in comfortable nighties.
She lay bloody and naked, two blocks away from her new home, the Middelburg Hospital.
Let it not be said that a newspaper did not save her life.
Paramedics believe that it was the advertising sheet, wrapped around her, that protected her from the cold’s sharp teeth.
She quickly crept into the heart of one of her saviours, the burly reservist w/o Abdool Kasu, who on Saturday forgot he didn’t sleep all night, he just had to see her. Perhaps adoption, he tells the nurses. If only it was that simple…
•Police are now looking to the community to help them arrest the mother and charge her with abandonment and neglect.
People with information can contact captain Khanyisile Zwane on 082 462 1896.













Dis net vieslik wie doen sulke dinge my hart breuk vir daai dogtertjie.Daar mense wat wil kinders he en nie kan kry nie en dan is daar ma’s wat dit doen. Sies ek sou skaam kry as ek julle was wie het sulke koue harte. eks ongelooflik kwaad waar ek hier sit.
Ag nee dis so hartseer. Ek kan die trane terug hou nie. Wat n manier is dit nou nie vir die klein wonderwerkie om die lewe te ontmoet nie. Ek wens vir haar n goeie lewe met ouers wat haar nooit sal aleen los nie toe.
Dit is vreeslik. Ek het 3 seuns, wou altyd ‘n dogtertjie gehad het. Party mense besef nie die wonderwerke van God nie, en dan oorleef sy dit (Dankie Here daarvoor). As ons met enigiets kan help om die kleintjie te help, laat weet asb. Kan nie glo ‘n mens kan so iets doen nie. My 3 kinders is my lewe, Hoe kan iemand dit doen? Ek verstaan nie! :(
I hate the fact that observer is 90% afrikaans…middelburg doesnt have afrikaans people only….nd i believe its the only popular news paper in middulburg yet they accomodate white people only…mhs nd hts has a daily update on the news paper but ul never see any of the schools in mhluzi
I’m heart broken and in tears I wish the mother can go to jail forever oure house burned to ashes my kids nearly didn’t make it but today I thank GOD for watching over them I would die without my kids I wish the women who doesn’t want their unborn babys can stop killing them and give them to someone who will love them to death please stop killing babys they deserve a chance
Dis hartverskeurend. . . ek sukkel om my trane terug te hou. . Ek sal haar met liefde invat – my meisiekind sal baie omgee vir haar nuwe sussie. . .
Ek sal die baba vat. Soek so graag een
Its sick of a mother to do this to a baby, she better hope anmd pray the police find her before I do otherwise red lights will also be seen not for a baby but this time for a mother who thinks she can do this without a care in the world. Hope she goes to jail lifetime as by being a mother is a lifetime “duty” and a blessing. Hope this angel baby gets loving parents who gives her the world I would if I could
Well done so proud of the people that saved a precious life!!
Dis hartseer. Dis n lewe wat net eenvoudig niks vir die monster wat die baba vir 9mnde gedra beteken nie. Ek hoop hul vang haar en klaar haar aan op moord ook. Want as niemand die baba gevind het nie was die baba dood. Dankie aan almal wat gehelp het met die baba. Sterkte vorentoe baba x
People like this do not deserve to be called people, they need to be hung.
Dit break my hart om te dink ‘n ma kan dit doen, ek wat nooit die voorreg sal he wat die vrou soos n stuck papier weg gegooi her nie, wens net aanneming was makliker, dat men’s sulke kinders kan liefde, hoop en geluk gee
My birthday was on Friday and I am a adopted child. This made me so sad. This little girl will just land up in the system and become another orphan in this country.
How can we help her?
Dis nie n ma werd nie want hoe gooi jy dit wat die hemelse vader jou gee net so weg ek dink daai vrou moet dood straf kry
Khomotso, if you have a problem with the news paper take it up with the right people! The story is about a baby that was dumped NOT about black or white or Afrikaans or English!
Dis ongelooflik hartseer om te dink daar is so baie mense daar buite wat so graag kinders wil he.. en die ma gooi haar kind net weg. Soms dink ek net die lewe is so onregverdig
Dankie Jesus dat jy die baba se lewe gespaar het, en dankie sys ontslae van die monster wat haar vir 9 maande gedra het, gelukkig God slaap nie! Ek hoop hulle vang die ding baie gou!
Wraggies… ‘n mens maak nie so met klein wonderwerkies nie. Hoop die baba kry ‘n mamma wat mooi na haar sal kyk
Sies man kry die ma nie skaam nie ? Nee seker nie as haar ouers haar beter op gevoed het sou sy dit beslis nie gedoen het nie dus wil ek vir die ouma en oupa ook sê SIES SIES SIES walglike daad!!!
Dis freakin siek hoe kan i persoon dt doen sy beter ha skaam n di goed vat wat haarkant toe kom so persoon verdien ni i kind ni n verdoen ni om t lewe ni sies
Hoekom doen mense dit aan kinders? Hulle het nie gevra om hier te wees nie, plaas laat sy die kind laat aanneem. My suster en man soek reeds n baba.. Kan hulle die baba aanneem?
Dank die VADER vir die koerant. Die bietjie hitte wat daar was. Vang haar en gooi haar in die tronk. Want die DOODSTAF is mos weg weg weg
Jul moet asb hierdie mamma vang en haar veraltyd en verewig toesluit. Ek weet nie hoe kan so mammie nie wardeer wat God vir haar geskape en gegee het. My hart is so seer, ek weet hoe voel dit om ‘n baba te verloor en amper weer een verloor. Mammas ons moet saam staan dat hierdie mamma gevang moet word.
Mens ken nie die mamma se omstandighede nie, maar ek weet dat sy ‘n beter alternatiewe keuse kon maak as om haar baba weg te gooi en te hoop die kind sterf/word gevind/verdwyn!?? Voorbehoeding, aanneming, enkelouerskap om net ‘n paar te noem was ook beter alternatiewe as sy gedink het voor sy doen. Wat my vies maak is dat diesulkes nooit te dom, te arm, te onkundig, te jonk, te oud of te werkloos is vir onbeskermde seks en babas maak nie! Ek stel n algehele nie-omkeerbare sterilasie voor vir die mamma (as hul haar vind) sodat sy nooit weer dieselfde fout kan maak waarvoor ‘n onskuldige babatjie moet boet nie! Hierdie baba dogtertjie gaan groot word met die gedagte dat sy ‘n weggooikind of optelkind is en haar lewe lank voel sy is nie goed genoeg nie,tensy sy vroeg in haar lewe reeds intervensie kry om haar deur die lewe te help! Die ondeurdagte optrede van ‘ouers’ wat nie dink waartoe hul dade gaan lei nie loop uit op sulke tragedies….. Mag die dogtertjie ‘n groot ‘blessing’ wees vir haar aanneemouers!
Dit is so wreed as iemand ni n kind wil he ni dan hou jou bene toe ek sal wat gee om n mama te wees maar ek kan nie omdat mans lelike dinge aan my gedoen het en die vrou gooi net haar klein wonderwerkie weg dit is onmenslik
Hoe kan ‘n ma so wreed wees. Ai!
How could one go about adopting her.?
Hallo Julle
Dit is hartverskeurend om die storie te lees. Ek het ‘n kampeer kot en ‘n paar stukkies klere wat ek wil gee. Kan julle my ook laat weet watter formule melk sy drink. Ook waar om dit te kom af laai.
Ek neem aan dit is ‘n sy soos julle praat
Dankie
Micheal en Karin
How can i go about adopting her please?
ppl cnb so cruel hey!
so baie van ons sukkel om swanger te raak hoek gee God mense kinders wat hul ni soek nie en ons wat kinders soek kry nie ek hoop hul kry ha en straf ha dat sy ook kaal in di bosse le heel nag
sonder kos mag God met di kleintjie wees
I hope this b@tch rots in he hell.. not even a dog will do such a thing.. what the hell did this innocent little angel do to deserve this.. so many people struggle to have kids and then you get this no good for nothing rubbish that does this.. ag no my heart is crushed :'(
It amazes me that all the ‘Gristelike’ mense are throwing the most venemous of stones!!! What happened to… “though shall not judge”? My heart goes out to such a mother who was desperate enough to think THIS was her only solution.
Sommige mense se kommentaar oor hoe die Ma gestraf moet word, wek geensins respek by my nie. Dit is absoluut onmenslik en skokkend wat met die babatjie gebeur het, maar pas op om nie te oordeel nie! Steek vir ‘n slag hand in eie boesem, doen opregte self ondersoek, en dink twee keer voor jy blindelings ander veroordeel. Niemand weet wat die situasie werklik was nie! Die Ma is heel moontlik ‘n dwelmverslaafde, wat nie meer by haar volle positiewe is nie, sulke mense kry ek ongelooflik jammer, hul is verlore en sal enige iets doen om net d volgende fix te kry, dis al waarvoor hul lewe! Dalk is dit nie eers die Ma se doene nie, dalk die Pa of enige iemand anders. Feit bly, dis ‘n arm lae klas buurt waar alkohol en dwelms seevier, en daarmee saam kom geweld, diefstal, kriminele optrede, abuse in alle vorms, hul ken nie beter nie- hul ouers het so geleef…….drank en dwelms vernietig siele en maak mense totaal gevoelloos…
Ek weet mens moet nie oordeel nie maar regtig, kon sy dan nie net die
klein mensie op n kerk se stoep of by n hospitaal se ingang gaan neer sit het nie. Dis hartverskerend! ASB maak nie saak hoe bang jy is en wie jy is nie, as jy nie vir daardie klein mensie kan sorg nie vat hom of haar net tot op n veilige plek
Good day.
IS there any chance that the baby can be adopted? and who can i contact to find out, as we would love to adopt her and gibe her a loving home that she deserves?
ai dis so siek, ja ons moet nie oordeel nie, maar hoe kan n mens wat n hart het nie so daad oordeel nie! sy was daar gelos om dood tegaan! di was die punt vir die draer! Sy kan nie n ma genoem word nie, want n ma ongeag watse omstandighede sou die kleintjie dan by n hawe van hul gaan aflaai het as sy nie self kon sorg nie! nee man sies! sy is onskuldig nes ander baba wat in n swart sak in kempton park gevind was in die begin van die maand! dis so wreed! die dwelems mag dalk n rede wees maar hul moet weet dat hul nie geoordeel sal word as hul net die baba na n veilige plek sal neem nie.
Hoe kan mens uitvind hoe om die engeltjie tehelp met klere en en benodighede? kan iemand op die blad net info kry asb?
I think it is sick… No child should be left alone in this cruel world… They did not asked to be here… If you can’t look after your child give the little angel to someone that will and do not go and dump the baby somewhere alone to die… God is watching !!!! Remember !!!!
This is just plain mad. How can a mother of such a beautiful little girl just leave her there to die. Have you no heart?? She should be thrown in jail for the rest of her life. I pray for you baby x. I hope you will be strong and healthy.
It amazes me that so many of you are willing to adopt this little girl. Is it just for the publicity? How many of you had even considered adoption before …? The mother is guilty of child abandonment, yes, but there are always 2 sides to every story ….. we, the public, have no idea what the mother’s story is. None of us are perfect, including all you God-fearing Christians, yet you are the ones who shout the loudest. I hope this little girl finds a loving home with parents who will love her and care for her …. I just hope it’s not with any one of you who are just looking for glory!!!
My heart is so broken, there are so many mothers who would give anything for such a big healthy full term baby and yet you get monsters who just leave an innocent little baby, I mean who carries a child 9 months gives birth and dumps a child. So cruel little girl you are in a couple of peoples prayers I know God will protect you…
i would so love to adopt her and give her a home, ive never been able to have children, and at 41 years ive realised there is something missing in my life. if only we could adopt her and love and care for her.
Dit is erg om so iets aan te vang wat ht haar mammie gedink,sy hti gevra om daar te wesi… Hkm het sy nie die baba na die welsyn of hospitaal gevati? Sal baie graag wil weet asof mens kan aansoek doen om haar aanteneem ek sal enige tyd haar vat en vir haar sorg!
What a precious little baby, I filled with tears. This’s not about 2 side of story, what the mother did is just unacceptable.
Hoe Doen n ma dit aan so onskildige klein wonderwerkie??! Dis vir my onaanvaarbaar!! Sy moet boet vir dit wat sy aan dai klein mensie gedoen het! Syt nie n Hart of gewete nie!!
Kan ek haar nie maar kry nie? Sal haar liefhe soos my eie.
Engel kind . …
Ek is n mamma van 4 en dis die grootste geskenk van God. Hoe kan n mamma dit doen. Dank die Here vir sy Engele op aarde wat daai bondel liefte gered het om haar n kans in ons lewe te gee… My hart is so seer om te dink sy was hulpeloos en alleen gelaat en sy was net n wonder van God.. Dank die Here sy is gered..
It is heart breaking! There are so many people that can’t have babies!!! People who would give anything to have a child! Children are gifts from God! If u don’t want kids use protection! How heartless must u be to do that? To carry a baby full term, give birth and then just leave the child to die? May God protect the little girl and may she find a loving home a family that will give her everything and all the love she deserves!
Wat word nou van daai kind ek wat so graag n dogtertjie wil he en nie meer kinders kan kry nie en enige iets sal doen vir n dogtertjie en n ma wat die Here seen met n bondeltjie liefde wardeer niks. As ek net so ma kan kry sy kan daai kind vi my gee en sal haar groot maak met al die liefde wat ek kan. Hoe gooi mens jou kind weg.
Dis so Wreed.hoekom het sy nie die baba vir iemand gegee.om groot te maak nie.ek sal enige tyd.daar is sovel vrouens wat graag n baba gelukkig en veilig .sal beskerm vir altyd .
Prys God dat sy veilig bewaar is. Stem saaam dat ek nie kan verstaan hoe mense net kindertjies kan weg gooi nie. Maar dis nie ons wat rekenskap gaan moet gee nie. Ek pleit net God se bloed oor daai kindjie en mag sy net tonne en tonne liefde in haar lewe ervaar..
Ek hoop daai vrou word so tussen koerante in die veld gevind nee wragtig sy verdien nie om te lewe.
My harQ is so seer oor wat gebeur het na ek dit gelees het sjoe trane was vollop ekt self n new born en kan nie my lewe sonder haar imagine nie…Toe gaan lees ek eers almal se comments voor ek kom skryf het en ek kan al die haat en woede teenoor die ma sien.Ja sy kon die kind op n veiliger plek gaan neersit het ek stem heeltemal saam met dit maar wie se of kan bewys dat sy die kind wou los vir dood?Hoekom moeite doen om die baba tussen koerante te sit.Het julle geweet koerante gee hutte?Ek dink die mamma het niks gehad vir die baba nie nie eers n kombersie nie en dalk gevoel soos n failure oor haar leefwyse en omstandighede dat sy so drastiese stap geneem het.Wie se vir julle sy was harteloos dalk was dit glad nie vir haar maklik nie dalk het sy gehoop vir iemand om haar baba te vind en haar die lewe te gee wat sy nie kon nie…As sy regtig nie n baba wou he nie sou sy sekerlik gegaan het vir n aborsie maar sy het nie dalk het sy terwyl sy swanger was probeer om haar lewe te verander maar sy kon dalk nie wie weet… Mense moet nie net judge nie regtig…Glo my eks ook upset maar God het sy hande oor daardie prinses gehou en sys veilig…Prinsessie mag jy die wonderlikste lewe ooit he en al die liefies kry wat jy verdien.Ek gaan seker ook gestenig word nou oor wat ek gese het maar dis okay hoop ekt julle darm bQ laat dink voor julle judge t
Hi Mensies :)
Ek het die vreeslike storie vir die eerste keer gehoor op Jakaranda en kon nie my ore glo nie.. Ek weet die wereld is wreed maar regtig? Dit maak my so siek weet jy! Daar is mense wat baie vies is en mense wat se die ma het het dalk nie ‘n ander keuse gehad nie… In my hart voel ek dat die ma ‘n keuse gehad het. Middelburg het 12 kinderhuise, as sy regtig omgegee het vir die klein ding sou sy die kindjie vir iemand gegee het en nie die baba so weerloos en vuil net daar in die koue gelos het nie.. Dit is ‘n vroumens wat ‘n lekker tyd wil he en nie bereid is om die gevolge daarvan te dra nie. Nietemin… Dis waarlik ‘n wonderwerk dat daardie babatjie so ‘n omstandighede oorleef het en kom ons vergeet nie dat dit nie die koerant, ambulans ouens of die polisie was wat waarlik haar lewe gered het nie maar wel die Here. Hy het net die mense gebruik om te help. Alle eer aan ons Jesus Christus. Ek hoop dat dit net weereens vir die mense wys hoe groot ons Hemelse Vader is.
I am a proudly South African caucasion woman. I fully agree with khomotso’s comment. There are lots of newsworthy happenings in Mhluzi, Nasareth and Eastdene, especially schools. Why do achievers with multiple distinctions of these schools hardly ever feature in the Observer?! South Africa is seen all over the world as the rainbow nation, but what is really happening in our town? This newspaper is supposed to promote unity, ubuntu and support diversity. Instead it is still mostly for the ‘white’ residents. I have friends of all races, and proud of it. Come on Observer, get with the times!
I am the Founder of a 24 Hour, toll-free crisis line for girls and women in America and Canada that are hiding their pregnancy and often considering abandoning their newborns. With the help of my dear friend Actor John Stamos, Project Cuddle has rescued 761 babies from the fate of abandonment, gotten medical care or at least gotten them to the hospital to deliver confidentially and helped in keeping the women from doing something that would get them behind bars. I would love to reach out to the photographer in regards to these photos. We can’t show a baby in a dumpster or dead on the side of a road, but it happens about 57 times a day in our country alone. These shots are a great reminder of what is REALLY happening and I would like to see if we could share them with those that we reach out to . Hugs and Thanks for this article with a very happy ending!
Abandonment & Neglect? Attempted murder!!!
Mag ek haar kry ek het in Aug n miskraam gehad en my hart wil breek ek sal haar met ope arms vat !!!!!!!!!!
Dis reeds sulke ma’s wat nie verdien om te lewe nie hoe kan jy wil le vir n kind maar kan nie na die kind kyk nie ek wens net hulle kry daai vrou sluit haar toe vir ewig gooi sommer die sleutel ook weg
To arrest the mother and charge her with abandonment and neglect will not help. Why don’t you rather find the mother and help her. She is probably a teenage girl that is probably in a bad shape and will need help. Trowing the book at her will probably do more harm than good.
Het die babatjie iets nodig? Kan ek vir haar klere, melk, doeke of enige iets afgee erens? Of is daar erens waar ons geld kan inbetaal vir haar behoeftes?
Hello menssies ek wil net se eks n tiener mamma van een 3 jaarige dogtertjie en my ander meisiekind word 18 Des gebore en ek se eks nie een keer spyt nie hulle is gesond en ek kyk baie mooi na hulle so dis nie n rede om jou babatjie lang die pad te los nie daar is baie mense wat so persoon sal help en ek meen hoekom het sy nie voorbehoed middels gebruik nie so syt geweet wat op haar was ek se vat haar en sluit haar toe want so klein mensie het nie gevra om daar te wees nie en haar julle toekoms le nog voor
Ek weet n mens mag nooit iemand verwens nie,maar ek hoop uit my hart dat die monster wat haar babatjie weg gegooi het,nooit weer die voorreg sal he om kinders in die wereld te bring nie,want sy is damage goods,en mag dai kleine baba net al die liefde en geluk kry wat ha toekom…..
Is daar enige nuus oor hoe dit met die baba gaan?