EntertainmentLifestyle

Jukebox Roadshow

Die NG Kerk, Dennesig gemeen-te, bring Donderdag 18 September die "Jukebox Roadshow" saam met Music Profile en Kyknet na Middelburg!

Bekendes wat deel van die vertoning sal uitmaak, is die bekende Pieter Koen (aanbieder), Mwah, Ricus Nel en die Adam sanggroep.

Die vertoning begin om 19:00 by Pienaardam.

Kaartjies beloop R100 vir volwassenes en R50 vir laerskoolkinders en pensionarisse en is beskikbaar by Protect Alarms by 013 245 2151.

Vir navrae, bel die Kerkkantoor by 013 245 3160.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button